ons Program
Fauna, Flora en
die Aarde
Die planeet Aarde is ‘n pragtige plek om in te leef. Lewe floreer op die planet danksy die oorvloedige son en wye oseane. Dit maak nie saak waar ons gaan op die Planeet, daar is wonderlike plante, blomme en diere wat ons aandag trek. Hulle is twee baie belangrike aspekte van enige eko-stelsel. Van al die lewende organismes op die Planeet, is die mees algemeenste wat ons sien plant lewe [FLORA] en die dier lewe [FAUNA]. Apart van hierdie twee floreer, meer forme van lewe floreer op die Aarde, maar is moeiliker om met die blote oog sien en ons fokus op “wie en wat” Fauna, Flora en die Aarde is.
Flora is die gegewe naam vir die kollektiewe plant lewe wat groei of eens gegroei het in ‘n sekere gebied of gedurende ‘n gegewe tydperk. Fauna aan die ander kant, is die gegewe naam vir die kolleketiewe diere lewe wat lewe of wat eens gelewe het in ‘n sekere gebied of gedurende ‘n gegewe tydperk.
Meeste DIERE eet plante en gebruik hierdie vir skuiling, om weg te kruip van predatore en kan nie leef sonder die kosbare suurstof wat plante produseer.
PLANTE is afhanklik van Diere om suurstof te produseer wanneer hulle koolstof dioksied uitasem, vir energie en wanneer ‘n dier sterf, voorsien dit voedingstowwe vir die plante, en mees belangrikste om blomme te bestuif wat hulle voortbestaan verseker.
Die belangrikheid van Fauna en Flora in die Oseane kan nie onderskat word nie, waarvan baie bedreig is of uitgesterf het as gevolg van besoedeling en ander van die mens se aksies. Hulle beskerm selfs mekaar bv – die Nar Visse en die giftige See Anemone verseker mekaar se voortbestaan.
EN
Beide kan nie bestaan sonder mekaar nie en kollektief kan hulle nie bestaan sonder die Aarde nie – die AARDE voorsien ‘n habitat vir Fauna en Flora met komplekse ekologiese stelsels wat nie alleenlik mekaar voorsien van hulpbronne om te oorleef nie, insluitend MENSE – MAAR maak ook die Aarde ‘n meer asemrowende plek om in te leef. Waaruit bestaan die verkillende lae van die Aarde?
Vandaar, alle dinge in ‘n eko stelsel is interafhanklik en beide Fauna en Flora maak op mekaar staat vir die geringste kans vir oorlewing.
Gedagtig daaraan dat Fauna en Flora en die Aarde desperaat afhanklik is van mekaar, vra ons die pertinente vraag – het enige van hierdie elemente enige ander Planete/ Sonkrag liggame nodig om te oorleef??
Tydens ons dinamiese en spontane Fauna, Flora en die Aarde Aanbieding antwoord ons hierdie en baie ander vrae. Ons deel ‘n verskeidenheid van heerlike interessante feite op ‘n ouderdoms verwante vlak rakende Fauna, Flora en die Aarde en presies hoe wonderlik en natuurlik dit mekaar komplimenteer op ‘n baie spesifieke manier en nie net bloot saam bestaan nie.
Kinders sal mees belangrik ontdek hoeveel ONS ALMAL Fauna, Flora en die Aarde benodig, watter effek elke Kind mag hê op hulle voortbestaan en oorlewing en presies hoe vervelig lewe op Aarde sal wees sonder die asemrowende plante en kreature om te bewonder en wat ons ook vermaak. Ons beklemtoon hierdie deur te ontdek hoe die Aarde inpas in ons Sonnestelsel en het groot pret met baie pret feite rondom Fauna, Flora, die Aarde.
